Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spelers word vir winterspele gesoek

Spelers word vir winterspele gesoek
 
2006-07-06


’n DRAKENSTEIN-SPAN word op die oomblik saamgestel om einde Julie aan die Cape Winelands Community Winter Games deel te neem.

Spelers (seuns en meisies) word gesoek in die volgende sportkodes: rugby-sewes (seuns o.18 en meisies o.16); netbal (o.19); sokker (seuns en meisies o.18); hokkie (seuns o.19 en meisies o.19); tafeltennis (seuns en meisies o.14 en o.17).

Proewe om te begin om rugbyspelers te identifiseer, is gereël vir Saterdag 1 Julie om 10:00 op Daljosafat sportterrein.

Seuns (o.18) en meisies (o.16) word genooi om aan die proewe te kom deelneem.

Proewe vir die ander kodes sal eersdaags plaasvind. Hou die koerant dop of vind uit by jul klubs en skole.

Kontak Maawyah Moerat by Drakenstein Munisipaliteit vir meer besonderhede (807-4500).



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za