Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bybelskool

Bybelskool
 
2006-07-13


DIE driejaarkursus vir die Diploma in Pastorale Studies word eersdaags op weeksaande deur die Pearl Bybelskool aangebied.

Belangstellendes, ongeag ouderdom of skolastiese agtergrond wat hulself wil toerus vir Christen-dienswerk, kan teen Maandag 24 Julie registreer.

Oriëntering is die daaropvolgende Maandag 31 Julie om 19:30.
Vir inligting kontak Vernon Jacobs by 862-1337 en 083-766-7495 of Joshua Kim by 872-6283 en 083-341-1093.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za