Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Depressie onder tieners bekyk

Depressie onder tieners bekyk
 
2006-07-13


DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas Maandag om 19:00 in die opleidingslokaal van Paarl Medi-Clinic met die uitdaging verbonde aan depressie onder tieners as onderwerp.

Ouers, onderwysers en belangstellendes word uitgenooi na hierdie geleentheid en bywoning is gratis. Tydens hierdie byeenkoms word spesifiek gefokus op praktiese vaardighede in die hantering van depressie onder tieners.

Die ondersteuningsgroep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Adéle Brink. Vir meer besonderhede kan die praktyk gekontak word by 872-7466.

Navrae en besprekings kan ook gedoen word om hierdie onderwerp met spesifieke teikengroepe te hanteer in werkswinkelformaat.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, persone in hulle herstelfase of ondersteunende gesinslede.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za