Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Refleksiologie vir diabete

Refleksiologie vir diabete
 
2006-07-13


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader Woensdag 19 Julie om 19:00 in die Holy Trinity-kerksaal in Hoofstraat (oorkant Droomers).

’n Praatjie oor Refleksiologie word aangebied deur refleksioloog Riette Roux, oor die belang daarvan om jou liggaam reg te verstaan.
Enige diabeet, metgesel of belangstellende is welkom. Geskenkies sal gedeel word.

Vergaderings vind elke derde Woensdagaand plaas en bywoning is gratis. Op 16 Augustus praat Louise Goslett oor Wondsorg, 20 September is dit ’n ope-aand, op 18 Oktober is daar dieetvoorligting deur ’n plaaslike dieetkundige en op 15 November die jaarlikse afsluiting.

Vir navrae kontak Gerrit Malan by Huis Vergenoegd by 871-1389.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za