Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Haven nagskuiling in die Paarl hou Maandagaand sy algemene jaarvergadering. Dit begin om 19:00 en almal is welkom. Gavin Peace van die Paarl Nagskuiling het pas ’n kursus voltooi in die herstel van rystoele. Belangstellendes kan hom kontak by 862-1812.
More News