Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dwelms

Dwelms
 
2006-07-20


’n VERSKEIDENHEID dwelms met ’n straatwaarde van ongeveer R8000, is tydens ’n klopjag by die Herberg Hotel in Bredastraat, Paarl, gevind.

Die hulp van insp Jan Burdon en sy snuffelhond, Lucky (regs), is ingeroep en daar is beslag gelê op crack, ecstasy en tik, sowel as .357 geweerrondes wat glo uit 'n kamer verkwansel is.

Vier verdagtes is in hegtenis geneem, en na verdere ondersoek, is die polisie gelei na ’n huis op Wellington waar ’n .357 vuurwapen gevind is wat verlede jaar in Philadelphia gesteel is.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za