Dankie aan hospitaal
2005-03-04
AS plattelander was ek vanaf 2 tot 6 Februarie in Paarl hospitaal, en bevrees oor al die neagtiewe inligting wat ek al óór die hospitaal gehoor het, betree ek maar die gebou.
Alles was onnodig. Vanaf die eerste oomblik het ek wonderlike behandeling deur vriendelike, hardwerkende personeel ontvang. Die kos was heerlik en alles skoon en netjies. Baie dankie aan die dokters en personeel.
Christa Brand , Moorreesburg
More
News
|