Wie sy Bybel was dit?
2006-07-20
EK is in besit van ‘n Bybel gevind in die Strooidakkerk waarvan die eienaar nie opgespoor kon word nie.
Ek weet ook nie hoe lank gelede dit al daar gelaat is nie.
By nadere ondersoek, lyk dit asof die Bybel vir sy oorspronklike eienaar wel baie beteken het, aangesien daar baie persoonlike aantekeninge in is.
Die eienaar blyk te wees ene Louna met verwysings na KJA 1984, Erica Kring 1989, en ‘n foto wat verwys na Elsabé en Alet se kinders.
Die eienaar kan my kontak by 872-0156 of 082-921-0866.
Smittie
More
News
|