Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekkiges praat

Bekkiges praat
 
2006-07-20


DIE landswye ATKV- debats- en redenaarskompetisie word van môre op Goudini gehou.

Meer as 150 jeugdiges neem deel in kategorieë vir laerskool (junior en senior) en hoërskool (junior en senior), insluitend ’n afdeling vir tweede- of derdetaalsprekers.

Onder hulle is Francois Lotter van Hoër Jongenskool (redenaar) en drie Gimmies wat as die Wes-Kaap se beste juior debatspan aangewys is. Hulle is Delano Blaauw, Chris-Ben Geldenhuys en Sumari Nel.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za