Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Landboukongres

Landboukongres
 
2006-07-20


DIE jaarlikse kongres van Agri Wes-Kaap vind Woensdag 26 Julie by Goudini Spa plaas met sprekers soos Joyene Isaacs (Wes-Kaapse landbouminister) en Nelius van Greunen (Wes-Kaapse boer van die jaar).

Ander sprekers is prof Johan Willemse van die Vrystaatse Universiteit (die status van die ekonomie), prof Willie Esterhuyse van die Universiteit Stellenbosch (ontwikkeling, etiek en die skep van ‘n nuwe gemeenskapswaardesisteem), George Eksteen, voorsitter van Kaap Agri (geleenthede vir agri-besighede), Boy Blanckenberg, voorsitter van die Pioneer Voedselgroep (oor markgerigte produksie) en Chris du Toit, voorsitter van die Landboubesigheidkamer, wat praat oor mededingendheid in Suid-Afrika.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za