Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drie presteer by Van Enter

Drie presteer by Van Enter
 
2006-07-20


DRIE ryers van die Boland het plek op die podium gekry tydens die Eric van Enter Skole-fietsrykompetisie wat onlangs in Johannesburg gehou is.

In die junior-afdeling het Reginald Benjamin die kermesse-item gewen.

Grant Stuurman het ’n derde plek losgery in die o.16 padwedren, terwyl Natasha Marang ’n silwer medalje verower het in die meisies o.16 padwedren.

Peter Daniels van die Yorkshire Fietsryklub is ook as 'n SA Padfietsry-keurder aangewys.

Die klub van FGB Wheelers hou Saterdag om 12:30 ’n padwedren by Bolandpark. Navrae: Freddie Slabbert 082-895-5808.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za