Million Leaders Mandate
2006-07-27
DIE vyfde aanbieding van Million Leaders Mandate, die unieke leierskap-materiaal van John Maxwell, vind op Saterdag 5 Augustus in die Paarl Polisiekollege plaas van 08:15 tot 17:00.
Onderwerpe sluit in Stewardship, Leading Different Personalities, Principles for Getting the Job Done, The Power of Partnership en Your Decision Determines Your Destiny.
Die bydrae van R30 sluit werkboek en verversings in.
Bespreek teen Woensdag 2 Augustus. Vir meer inligting, skakel Elize na-ure by 872-7595.
More
News
|