Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gratis borsondersoek-kliniek

Gratis borsondersoek-kliniek
 
2006-07-27


’n GRATIS borsondersoek-kliniek vind plaas Woensdag van 10:00 tot 15:00 in die Colibrisaal, Vanwyksvlei.

Kom leer meer oor die korrekte manier van borsselfondersoek doen en neem so verantwoordelikheid vir jou eie gesondheid.

Vir meer inligting, skakel Mareé Lambrechts by 876-3589.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za