Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lekker vakansie

Lekker vakansie
 
2006-07-27


DIE bekende veldgids Hannes du Preez kom kuier Donderdag om 19:00 by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl.

Hannes is ’n lopende ensiklopedie wat gereeld Noord-Natal en Namibië besoek.

Alle 4x4-entoesiaste word uitgenooi om ’n glasie wyn te kom geniet en idees te kom kry vir hulle volgende vakansie in ons pragtige land.

Bespreek by 870-3304 of 082-776-4841.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za