Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie betaal dan?

Wie betaal dan?
 
2006-07-27


GEMEET aan die rekord-motorverkope in die land gedurende Juniemaand gaan dit seker goed met ons land se ekonomie.

Volgens die berig “Car Sales rocketing” in Paarl Post se motornuus-afdeling van 13 Julie, is ’n nuwe rekord geslaan met 42 405 nuwe passasiersmotors wat verkoop is,’n toename van 19% meer as verlede jaar hierdie tyd.

Motorvervaardigers, te midde van sterk kompetisie, lag seker al die pad bank toe, maar wie betaal eintlik die prys vir hierdie gewaande sukses?

Vloek jy nog in die stilligheid oor die gedurige brandstof-prysverhogings wat definitief nie gaan ophou nie?

Kla jy nog gedurig oor die swak toestande van die paaie met hulle vele slaggate wat blykbaar al hoe meer word?

Slinger jy verwyte rond tot die owerhede wat nie betyds op hulle pos is om die gedurige verkeersopeenhopings die hoof te bied nie?

Wat van motoronderdelepryse, motorversieningsonkostes en versekeringsgeld wat gedurig styg?

Motorgek



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za