Kuier by Hoenderkop
2006-08-03
DIE Hoenderkop Sportkroeg by Hoofstraat 558 in Noorder-Paarl het ’n spesiale program vir Interskole.
Vanaand en môreaand is Ruben Harddrive Wentzel daar van 20:30 tot 01:00 met rock.
Vos Reyneke sal môre van 16:00 tot 20:00 die program opwarm.
Vrydag- en Saterdagaand tree die Jakkie Louw Band in die saal op van 20:30 tot 22:30. Die Jesse Jordan Band neem dan oor tot 02:00.
Saterdagaand van 12:30 tot 24:00 tree Waldo in Hoenderkop op.
Navrae by 084-3211-567.
More
News
|