Inligting oor kanker by klinieke
2006-08-03
KANSA bied op 7, 8, 10 en 11 Augustus van 09:00 tot 11:00 inligtingsessies omtrent servikale kanker en borskanker by die Klein Nederburg en Mbekweni klinieke aan.
Afsprake kan tydens hierdie sessies gemaak word vir servikale smere (papsmere) en borsondersoeke.
Vir meer inligting, skakel Mareé Lambrechts by 876-3589.
More
News
|