Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sterftes na messteke

Sterftes na messteke
 
2006-08-03


TWEE mans is die afgelope naweek in twee afsonderlike voorvalle gedood.

Die eerste voorval het Vrydagaand kort voor middernag in Disastraat, Lanquedoc, plaasgevind.

地 Argument het ontstaan tussen Sidwell Mqkoza (27) en Bongani Komani (20), waarna Mqkoza met 地 mes in die been gesteek is.

Hy het uit die huis gevlug, maar het in die straat sy bewussyn verloor. Hy is kort hierna op die toneel dood.

Komani is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

Tydens nog 地 argument is die agttienjarige Mlulami Poponi dood, nadat hy na bewering 地 man in New Rest met 地 mes gesteek het.

Poponi is daarna self in die bors gesteek, waarna hy dood is.

Die verdagte, Siyandanda Zibi (24), het vanaf die toneel gevlug, maar homself die volgende dag by die Mbekweni polisiestasie oorgegee.
Hy het vandeesweek in die Paarl Landdroshof verskyn.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za