Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pinotage gesoek

Pinotage gesoek
 
2006-08-03


DIE Pinotage Assosiasie het vanjaar die voorraadvereiste vir deelname aan die Absa Top 10 Pinotage Kompetisie verminder na 100 liter, oftewel 100 12-bottel kiste.

Die rede hiervoor is om plek te maak vir kelders wat kleiner volumes produseer, asook die reserwe reeks wyne van groter kelders.

Die sluitingsdatum vir vanjaar se kompetisie is 23 Augustus.

Inskrywingsvorms en reëls is op die Pinotage Assosiasie se webwerf beskikbaar, www.pinotage.co.za.

Die Pinotage Assosiasie bied jaarliks Pinotage beoordelingeksamens vir sy lede aan as deel van sy missie om voortdurend hul Pinotage-kennis te verhoog.

By vanjaar se eksamen het die Assosiasie geld geskenk aan ses wynmakers uit die voorheen benadeelde gemeenskap om hul proevaardighede met Pinotage wyne op die proef te stel.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za