Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Cultivaria skep meer as 160 poste

Cultivaria skep meer as 160 poste
 
2006-08-03


DIE grootste fees wat nog ooit in die Wynland aangebied gaan word vanaf 21 tot 25 September benodig die hulp van verskeie mense wat tydelik in diens geneem sal word.

Cultivaria benodig administratiewe assistente, motorbestuurders, kinderteater-toesighouers, plek aanwysers, kaartjiekantoor- beamptes en inligtingbeamptes.

Betrekkings

Vir volledige beskrywings van die bogenoemde betrekkings, kyk in vandag se betrekkingskolom in die Paarl Post (bl 14).

Voorkeur sal gegee word aan mense wat binne die Drakenstein Munisipale gebied woonagtig is.

Stuur ‘n CV van maksimum twee bladsye aan Posbus 305, Paarl 7620, of info@cultiva ria.com, voor 18 Augustus (geen telefoniese navrae).

Tydens die fees sal meer as 100 konserte, ‘n fynproewerseetplek en extreme sporte geniet kan word met FNB, Drakenstein Munisipaliteit en KWV as hoofborge.

Vir meer inligting oor die fees, sien www.cultivaria.com



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za