Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oud-studente speel

Oud-studente speel
 
2006-08-03


DIE derby-wedstryde tussen oudstudente van New Orleans en Klein Nederburg Sekondêr (netbal en rugby) vind Dinsdagmiddag op Daljosafat-stadion plaas van 18:00 (toegang R10). Die dag word afgesluit met ’n funksie by Klub Niveau.

* New Orleans Sekondêr se oudstudente hou Maandagaand om 19:30 vergadering by die skool om finale reëlings te tref. Navrae by Henry Green by 862-0900.

* Laerskoolwedstryde begin dieselfde middag 16:00.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za