Wiskunde vir matrieks
2005-04-21
DIE Mathcard Wiskundesentrum bied n wiskunde-werkswinkel vir matrieks aan by Hoėrskool Gimnasium van Dinsdag 26 April tot Woensdag 27 April.
Alle matrieks is welkom om in te skryf. Die doel is om hulle op te skerp en voor te berei vir die Junie-eksamen.
Volledige inligting met inskrywingsvorms is beskikbaar by Hoėrskool Gimnasium, Pam Golding, De Jagers Uitrusters en Waltons.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 22 April. Skakel 872-0307 of 082-854-3611 vir meer inligting.
More
News
|