Arts Calendar
2006-08-10
Sang: Die bekende sangeres Juanita du Plessis is vanaand om 19:00 in die SAP Kollege se ouditorium. Kaartjies beskikbaar by Musiklood (872-3863) asook by die deur.
Lecture: Prof Neville Dubow will talk about art in architecture tonight at 20:00 at the Hout Street Gallery.
Grand Roche: Die Bosman's Restaurant het Saterdag 'n fynproewersaand met Hamilton Russell Vineyards. Bespreek by Christine Visagie, 863-5100.
Sounding off: A sound-off competition, Loud and Proud, will be held in parked cars at Tiger Wheel and Tyre at 44 Jan van Riebeeck Street, Paarl, from 12:30 to 17:00 on Saturday. The entry fee is R50 including run, R30 for successive runs. For enquiries, contact Aldo at 072-1334-435.
Kinderkoor: Die Tygerberg Kinderkoor het twee prestigekonserte. Die eerste is Vrydag om 20:00 in die Hugo Lambrechts Ouditorium in Bellville, en die tweede konsert is Sondag om 15:00 in die Endlersaal van die Universiteit van Stellenbosch. Kaartjies by Yvonne Basson, 948-4046.
Boekpraatjies: Die kinderboekskrywer, Louise Smit, sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor haar hoogs vermaaklike boek “Haas Das se nuuskas” wat onlangs verskyn het. Die illustreerder, Fred Mouton, sal ook teewoordig wees om oor sy bydrae te gesels. Saterdag 19 Augustus praat Tom Dreyer met Etienne Bloemhof oor sy nuutste roman “Equatoria”. Skakel 882-9100 vir meer besonderhede of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.
Organ recital: Grench organist Emmanuel Hocdé performs in the NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen on 17 August at 19:30. Book at 886-5975.
Bistro: Jennifer Zamudio, die energieke meisie met die ‘ontwerperstem’, is by die Bistro, Strand Pavilion, Kusweg, Strand op Donderdag 18 Augustus. Vertoning begin 20:30 met à la carte-etes vanaf 18:30. Kaartjies is R75, vertoning alleenlik. Bespreek by 854-4026.
Shiraz Fest: Paarl Vintners’ wines can be enjoyed with local dishes at the “From Persia to Paarl” festival all day at the Nederburg auction centre on Saturday 19 August, with belly dancers and Richard van der Westhuizen.
Willowbridge: Valiant Swart is op Maandag 21 Augustus om 20:00 by die Barnyard teater, Willowbridge in Durbanville. Bespreek by 914-8898 .Vroue-aand: Vineyard Paarl Swemklub hou ’n “Desperate Housewives” vroue-aand op Woensdag 23 Augustus om 19:00 by die Duitse klubsaal. ’n Modeparade, mini-behandelings, mode-wenke en nog meer. Kaartjies R100 (sluit ete in). Kontak Christa by 072-247-2921 of Elize 082-928-8500.
Barnyard: Die tenore Du Preez Stoltz, Phillip Kotzé en Chris Coetzer tree Saterdag 26 Augustus op by die Barnyard Teater in Groot Drakenstein. Bespreek by Isabel en Marelise by 981-5555/6, Ilse 084-310-2948 of Eileen 083-633-1167.
Hofmeyr: Steve Hofmeyr sing op 24 Oktober om 19:30 in die Polisiekollege ouditorium in die Paarl ten bate van Laerskool Drakenstein. Kaartjies by Computicket.
Kersmark: Uitstallers word gesoek vir ’n Kersmark by die NG Gemeente Franschhoek (30 Oktober tot 6 November). Bespreek by Amelia (072-254-7722).
More
News
|