Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Songs of Praise

Songs of Praise
 
2006-08-10


SONGS of Praise word vanjaar op Sondag 20 Augustus om 15:00 in die Toringkerk in die Paarl aangebied.

’n Koor van ongeveer 320 lede sal onder leiding van die bekende Richard Cock verskeie geestelike koorwerke uitvoer.

Die koor word begelei deur die Cape Town Brass, klavier en natuurlik die indrukwekkende pyporrel van die Toringkerk.

Getrou aan sy gebruik, betrek Richard Cock ook die gehoor deurdat hulle ook verskeie van die liedere wat op die program is saam met die koor sal sing.

Kaartjies (R50) kan by die deure gekoop word, by die Toringkerkkantoor, of by Ink-Net in Lady Greystraat of Computicket teen R65.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za