Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NP oudstudente dans

NP oudstudente dans
 
2006-08-10


DIE oudstudente-unie van Hoërskool Noorder-Paarl hou ’n piekniek-derbydans op Vrydag 18 Augustus in die skoolsaal.

Die Progressives dansorkes sal die musiek vanaf 20:00 verskaf (kaartjies kos R40 per persoon).

Die dans is gereël om oudstudente in die stemming van die jaarlikse derby te bring.

Die hoogtepunt van die derby vind plaas op Saterdag 19 Augustus in die Faurestraat-stadion vanaf 10:00.

Die A- en B-rugbyspanne van die oudstudente speel Woensdagaand 16 Augustus teen Paulus Joubert op die Daljosaphat-stadion.

Op Saterdag 19 Augustus speel ’n ‘Ou Kroks’-span van NP teen Paulus Joubert.

Vir meer besonderhede, kontak Fiona Kearns (dans) by 073-186-0990, Ivor van Schoor (A- & B-oudstudenterugbyspanne) by 082-432-2966 en Peter November (‘Ou Kroks’-span) by 082-368-9295.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za