Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Seminaar oor bevryding

Seminaar oor bevryding
 
2006-08-10


’n SEMINAAR oor bevryding word op Saterdag 12 Augustus deur Pieter Coetzee aangebied by die Andrew Murray-sentrum, Markstraat 6, Wellington.

Die teikenmark is mense in die bediening, predikante, pastore, sielkundiges, maatskaplike werkers, sendelinge en evangeliste.

Dit begin om 10:00 en daar sal drie lesings wees. Die eerste handel oor toegangsroetes, daarna word belydenis, vergifnis en vryspraak hanteer en die laaste onderwerp is Die Bloed, Woord en Naam.

Besprekings kan by Coetzee gedoen word, 083-365-3207.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za