Staan op in Strooidakkerk
2006-08-10
DIE bekende spreker Rodney Seale tree 13 tot 16 Augustus in die Strooidakkerk op.
“Sal die regte jy asb opstaan”, is die titel van sy praatjies.
Seale het nie net ’n boodskap vir tieners nie, maar ook vir ouers, daarom word kinders én ouers genooi.
Die optredes is Sondagaand om 19:00, en Maandag-, Dinsdag- en Woensdagaand om 17:45.
More
News
|