Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitreik in New Orleans

Uitreik in New Orleans
 
2006-08-10


DIE Lighthouse Family Church in die Paarl hou ’n vierdag-gemeenskapsuitreik van Maandag tot volgende Donderdag 17 Augustus by die New Orleans sokkerveld.

By dié geleentheid sal pastoor Vincent Alexander optree as spreker. Die La Treuo dans- en dramagroep sal ook optree om dwelmmisbruik, HIV/Vigs en misdaad aan te spreek.

Die burgemeester, Charmaine Manuel, sal Dinsdag om 19:30 ’n toespraak lewer.

Die byeenkomste begin om 19:00 en navrae kan gerig word aan Vernon Jacobs by 083-766-7495 of 862-7774.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za