Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Weskus-blommetoer

Weskus-blommetoer
 
2006-08-10


Op Saterdag 2 September is dit weer tyd vir die ATKV Wellington se jaarlikse Weskus blommetoer.

Die toer vertrek die oggend om 07:00 vanaf Checkers in Noorder-Paarl en 07:30 vanaf Laerskool Hugo Rust in Wellington.

Die eerste stop is by die Swartland Wynkelder vir ’n wynproe en aanvul van wynvoorrade. Vandaar vertrek hulle na Duckitts orgidieë kwekery op Darling.

Hier kan blomme, plante, koffie en pannekoek aangekoop word.
Van hier af ry hulle met die Weskuspad om te kyk na die blommeprag van Langebaan en Saldanha.

Middagete sal geniet word by Meer-en-See Restaurant in Saldanhabaai.

Vir navrae en besprekings, skakel Zelda de Beer by 082-048-7467 of Rieks Koorts by 082-441-5011 skakel.

Kaartjies is ook te koop by Vinkel & Koljander, Kerkstraat, Wellington en Musiklood in die Paarl.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za