Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diabete vergader

Diabete vergader
 
2006-08-10


WONDSORG is die onderwerp van die volgende vergadering van die Diabetes Ondersteuningsgroep wat Woensdag 16 Augustus om 19:00 by die Holy Trinity Kerk-saal in die Paarl gehou word.

Louise Goslett van Paarl Medi-Clinic se Wondsorgkliniek sal gesels oor wondversorging, en die moderne tegnologie beskikbaar vir die versorging van wonde.

Enige belangstellendes en diabete is welkom by die vergaderings elke derde Woensdagaand van die maand om 19:00. Bywoning is gratis. Vir navrae, skakel Kamaretha Beckert by 871-1808.

* Die volgende vergaderings 20 September (“Dieetvoorligting” deur Elbeth Ackerman); 18 Oktober “Label Reading” deur Nonnie Vorster en 15 November Opedag.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za