Reünie
2006-08-17
‘n SAMEKOMS van alle Ou-Oranjes (oud-leerlinge van Meisieskool Oranje in Bloemfontein) word Saterdag 2 September om 09:30 by die Anglo-Boere-oorlogmonument op Laborie Wynlandgoed, Paarl, aangebied.
Die skool is vanjaar 100 jaar oud.
Kaartjies (R100 insluitend ‘n vingerontbyt) is beskikbaar by Riekie (863-2327) of Eunice 863-0397 of 082-808-1114.
More
News
|