Hulp met ADHD
2006-08-17
DIE ADHD-ondersteuningsgroep in die Paarl vergader weer op Woensdag 23 Augustus om 19:00 by Cheve-sportveld se klubhuis.
Mariza van Zyl, voeding- en voedselkonsultant, gaan die invloed van voeding op die kind se gedrag en emosies bespreek.
Toegang is R5 per persoon. Bespreek by Retha (872-5620) of Jeanne (872-6653).
More
News
|