Huisloses byeen
2006-08-17
INWONERS van Dra-kenstein wat nie huise het nie en op die wag-lys is, kan hulle nou na ’n nuwe vereniging wend.
Die Drakenstein Agterplaas- en Huis-lose Inwonersvereni-ging soek na gebieds-leiers wat kan help om die gemeenskap ge-reeld in te lig oor vordering.
Inwoners is wel-kom om hulle te skakel of ’n faks te stuur aan 872-1061. Skakel Eben (076-397-6595) of Hein (076-948-8912).
More
News
|