Vonkelaand
2006-08-17
’n HELDERKLEURIGE vonkelwyn-laatontbyt word by Nelson’s Creek Wynlandgoed op die Agter-Paarlpad gehou, Saterdag 9 September.
Vanaf 09:30 tot 12:30 sal die onstuitbare pretprater Elsabé Aldrich aan die woord wees en daarna sal ’n mode-parade onder die leiding van Jane Shönfeld plaasvind. Die verhoogkunstenaar Rory Rootenberg sal ook optree.
Gaste word versoek om so helder moontlik geklee te wees. Kaartjies (R180) is by Mariana van Niekerk, 083
More
News
|