Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blinde ete in die Paarl

Blinde ete in die Paarl
 
2006-08-17


DIE Paarl ATKV-damestak hou op Vrydag 25 Augustus ’n “blinde” ete in die Lions klubsaal.

Kom beleef die węreld van die gesiggestremde en luister ook na die besondere sangstem van Bertus Colyn.

Kaartjies is R60 by Anita (082-436-6390) of Maretha (083-738-6055).

Die opbrengs van die aand gaan vir die ATKV en plaaslike gesiggestremdes.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za