Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns op wynplaas

Kuns op wynplaas
 
2006-08-17


WYNTOERISME kry 25 Augustus ’n inspuiting met die eerste internasionale kunstentoonstelling op die wynplaas Glen Carlou in Simondium.

Die kunswerke behoort aan die Switserse maatskappy wat Glen Carlou sedert 2003 besit.

Die 35 kontemporêre kunswerke is deur die beeldhouer-skilder Deryck Healey en omgewingsbeeldhouer Andy Goldsworthy.

Die kunstenaars het in Brittanje studeer. Toegang is gratis.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za