Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Egpaar aangeval

Egpaar aangeval
 
2006-08-17


地 BEJAARDE egpaar is verlede Vrydag in die Bergrivier Boulevard van R350 beroof.

Die voorval het plaasgevind toe hulle by 地 materiaalwinkel stilgehou het, en die vrou die winkel binnegegaan. het

Haar man het in die motor bly wag toe 地 man skielik in die passasiersdeur geklim het. 地 Tweede man het langs die motor bly staan.

Toe die vrou uit die winkel kom, het die man uit die motor gespring en 地 harde voorwerp teen haar sy gedruk. Daar word vermoed dat dit 地 vuurwapen kon gewees het.

Die ander man het haar beursie gegryp.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za