Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hugenote gee Swartland opdraande

Hugenote gee Swartland opdraande
 
2006-08-17


DIE eerste rugbyspan van Hoërskool Hugenote het Saterdag ’n naelskraap 13-10 sege oor Hoërskool Swartland behaal in dié twee skole se jaarlikse interskole-kragmeting.

Hugenote het die wedstryd met hake en stote begin.
Swartland het vroeg reeds gewys waartoe sy agterlyn in staat is, toe daar vroeg in die linkerkantse hoek gaan druk is.

'n Tweede drie in die eerste helfte het die gevaarligte vir die Hugenoters laat aangaan. Die tuisspan het egter koelkop gebly en danksy 'n drie deur Jaco van Niekerk in die tweede helfte asook die doelskop en twee strafskoppe deur die kaptein en senter, Henk de Villiers, het die Hugenoters die knoop deurgehak.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za