Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pluimpie vir verkeer

Pluimpie vir verkeer
 
2006-08-17


GRAAG wil ek ’n pluimpie gee aan die verkeersbeampte wat soggens die verkeer reël op die hoek van Markstraat en Tweede Laan in die Paarl.

Hy beweeg gedurig so 20 treë met militêre presiesheid en handgebare om die ver-keer te laat vloei, selfs tydens die druk ver-keer van Interskole.

Dit is vir my ’n be-lewenis om vanaf die balkon van my woon-stel te sien hoe uiters bekwaam hy diens verrig - beslis ’n aanwins vir die verkeersafdeling en ons mooi dorp.

Woonstelbewoner



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za