Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Botsing met motor

Botsing met motor
 
2006-08-17


MY motor is op Donderdag 10 Augustus om 06:40 in Jan van Riebeeckweg deur ’n bus getref.

Dit het regoor Aurorastraat in die Paarl gebeur. Ek was in die linkerbaan en die bus het my aan die regterkant getref.

Die bestuurder van die bus het nie gestop nie, maar verder gery, hoewel ek op my toeter gedruk en my hoofligte geflikker het.

Ek versoek die bestuurder of die eienaar van die bus om vir my te kontak by 082-200-7068.

Slagoffer



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za