Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Soveel dae, soveel gate

Soveel dae, soveel gate
 
2006-08-17


EK verstaan waarom niks gedoen word aan die slaggate in ons strate nie.

Met die salarisse wat die Burgemeester en raadslede kry, is daar seker nie geld oor nie.

Ek verstaan egter nie waarom die biblioteek die hele Vrydag 11 Augustus gesluit was vir munisipale Vrouedagvierings nie.

Was Woensdag 9 Augustus dan nie Vrouedag en ’n openbare vakansiedag vir almal nie?

Hoekom is daar nie later die dag (byvoorbeeld 15:00) begin met die viering nie, dan is soveel mense nie verontrief nie?

Belastingbetaler



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za