Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beste plaaswerker

Beste plaaswerker
 
2006-08-17


DIE Bergrivier Druiwe-plaaswerker van die Jaar word op Donderdag 14 September om 19:00 tydens ‘n funksie te Nelson’s Creek Wine Estate aangewys.

Die kompetisie word weer geborg deur die Departement van Landbou en Sanlam, om erkenning te gee aan plaaswerkers in die tafeldruifbedryf te gee en ook om moontlik rolspelers wat ‘n verskil kan maak, te identifiseer.

Die wenners van hierdie kompetisie dring deur na die Provinsiale Plaaswerker van die jaar Kompetisie wat op 26 Oktober plaasvind.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za