Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Calender

Arts Calender
 
2006-08-24


Hazendal: The historic Hazendal wine estate near Brackenfell is offering the perfect solution for beating the winter blues with an evening of great food and live music on Friday from 19:00 till midnight. Dance the night away to the classic jazz rhythms of the Dixie Swingers while enjoying a sensational buffet and estate wines at the elegant Hermitage Restaurant. Book at 903-5034 or email rebecca@hazendal.co.za.

Endler: Saterdag om 20:00 in hul dagboek is die Portugees-gebore pianis, Luis Magalhäes, ’n uitvoering van werke deur Schubert, Chopin en Prokofjef in die Endlersaal, US Konservatorium, sal lewer. Kaartjies die aand by die Endler-kaartjiekantoor of vooraf by 808-2345.

Slagwerk: Musiekliefhebbers kan uitsien na ’n konsert met ’n verskil Sondag om 20:15 in die Art B Gallery van die Bellville Biblioteek. Ilse Minnie en Cobie van Wyk, albei slagwerkstudente van Suzette Brits, beloof om met hul solo- en duet marimba uitvoering die gehoor op ’n reis van klank deur die genres van hierdie merkwaardige instrument te neem. Vir navrae, kontak 918-2301.

Exhibition: Bell-Roberts Contemporary Gallery, 89 Bree Street, Cape Town presents an exhibition of new works by Marieke Kruger entitled To A Promised Land, until 9 September. She creates multi-dimensional and ambiguous spaces that draw both the poetic and everyday into an imaginative conceptual interplay.

Big band bonanza: The UCT Big Band will be playing at On Broadway every Monday, featuring the music of Frank Sinatra, Glenn Miller, Count Basie and other highlights of big band swing. Bookings on 424-1194 or www.onbroadway.co.za.

Boekpraatjies: Christine Barkhuizen le Roux sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels met Lina Spies oor haar bundel kortverhale, “Waar koek en wyn ontbreek”, asook haar pasgepubliseerde digbundel, “Roset”. Saterdag 2 September: ’n Besonderse bloemlesing wat pas verskyn het, is “My ousie is ’n blom” wat deur Charl-Pierre Naudé en Gus Ferguson saamgestel is. Skakel (021) 882-9100 vir meer besonderhede of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.

Faan se Trein: Die gewilde toneelstuk is van 30 Augustus tot 2 September te sien in die Bellville Burgersentrum. Optredes begin om 20:00 en besprekings is by Computicket.

Klavierkompetisie: Die finale ronde van die jaarlikse Johann Vos-klavierkompetisie vir hoërskoolleerders word Donderdag 31 Augustus om 19:00 by die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Parow afgehandel. Toegang is gratis.

Sangkonsert: Op Vrydag 1 September om 20:00 in die Fismersaal, US Konservatorium, vier studente en personeel van die US Departement Musiek se sang-afdeling die eerste dag van lente met ’n sangkonsert getiteld ‘From Miaau to Mozart’. Gewilde arias, duette en ensembles uit operas van onder meer Mozart, Puccini, Saint-Saéns, Johann Strauss II en Donizetti sal te hoor wees. Kaartjies is beskikbaar by die deure of by 808-2345.

Art exhibition: The Hout Street Gallery in Paarl is hosting an exhibition of paintings, ceramics, sculpture and glass. Among the artists are Kevin Cupido, Hannetjie de Clercq, Ryno Swart, Conrad Thys, Tertia du Toit, Pieter van der Westhuizen, Hannes van Zyl, Selwin Pekeur, David Walters and Ralph Johnson. The exhibition closes on 30 September.

Hofmeyr: Steve Hofmeyr sing op 24 Oktober om 19:30 in die Polisie Kollege ouditorium in die Paarl ten bate van Laerskool Drakenstein. Kaartjies by Computicket.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za