Dineedans vir AKVV
2006-08-24
DIE ACVV hou ’n dineedans op Woensdag 13 September in die Paarlse stadsaal.
Die musiek word deur Bram Potgieter verskaf en ’n driegangmaal word bedien. ’n Donasie van R150 per persoon word gevra. Kaartjies is beskikbaar by alle ACVV-kantore.
More
News
|