Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mannekore tree op

Mannekore tree op
 
2006-08-24


DRIE mannekore tree Saterdag 9 September in die Strooidak-kerksaal in die Paarl op om 19:30.

Die Trilaterale Konsert word uitgevoer deur die Deutscher Männerchor Boland, Maranatha Mannekoor en Worcester Mannekoor. Toegang is R35.

Kontak Hans Losch (082-564-8933) of Dries Strydom (082-829-8437) vir navrae.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za