Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Popkonsert vir jeug

Popkonsert vir jeug
 
2006-08-24


'n POPKONSERT vir almal onder 19 word op Donderdag 21 September in die Carel Redelinghuys-saal by Hoërskool Gimnasium gehou.

Dit begin om 18:00 met die finaal van die Rockspider-kompetisie en daarna tree die Parletones, Jamali en die Finkelsteins op tot 23:00.
Bring jou ID saam, want niemand bo 19 gaan toegelaat word nie.

Kaartjies is R60 by Paarl Mall en R70 as jy op die webblad bespreek.

* Paarl Post en Cultivaria gee die volgende drie weke elke week vyf dubbelkaartjies weg. Stuur 'n SMS na 072-198-5972 met die datum van die konsert. Die week se kompetisie sluit Vrydag 17:00.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za