Miqlat se Afrika-aand
2006-08-24
MIQLAT hou Vrydagaand 8 September ’n fondsinsamelingsfunksie in die Strooidakkerk se saal.
Die Afrika-tema sal dwarsdeur die aand teenwoordig wees, met spesiale Afrika-geregte as deel van die driegang buffet-ete.
Die Dream Team jeugspan sal optree met gedigte en musiek, en ’n wynveiling word ook gehou.
Kaartjies (R120) sluit die ete, wyn en die aand se program in.
Bespreek by Jenny by 863-4544 of 083-488-3460. Donasies sal ook waardeer word.
More
News
|