Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lenteskool

Lenteskool
 
2006-08-24


DIE Hoërskool Gimnasium se Mathcard Sentrum bied gedurende die Septembervakansie, van 25 September tot 28 September, hul gebruiklike Lenteskool aan.

Die vakke wat aangebied word vir graad 11- en 12-leerders is Wiskunde, Natuur- en Skeikunde en Rekeningkunde.

Alle leerders is baie welkom om in te skryf. Volle losies teen billike tariewe is beskikbaar in die koshuis van Hoërskool Gimnasium.

Belangstellendes moet asseblief vroegtydig inskryf om te verseker dat alles glad verloop.

Volledige brosjures met inskrywingvorms is beskikbaar by Hoërskool Gimnasium, De Jagers Uitrusters, Waltons, Pam Golding Eiendomme, Broadway Hardware en Wellington Toerismeburo.

Vir verdere inligting, skakel 872-0307 of 082-854-3611.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za