Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HJS se tennis is gesond

HJS se tennis is gesond
 
2006-08-24


DIE Hoër Jongenskool Paarl het algeheel tweede geëindig tydens die o.15 tennisfees wat onlangs by Pretoria Boys’ High plaasgevind het.

Twaalf gerekende sportskole waaronder Paul Roos Gimnasium, Grey Kollege Bloemfontein, Menlopark, Waterkloof en Afrikaans Hoër Seunskool het aan die toernooi deelgeneem.

HJS het vir Pretoria Seunskool (6-3), King Edward High (9-0), Nelspruit (8-1), Westville (9-0) geklop.

In die halfeindstryd het die Paarliete vir Waterkloof 6-3 geklop.

In ’n taai eindstryd was die span van die Afrikaans Hoër Seunskool met 5-4 net te sterk vir die seuns van HJS.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za