Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Manne vir Christus

Manne vir Christus
 
2005-04-28


DIE Manne vir Christus vergader weer vanaand om 19:30 in die Protea Aanbiddingsentrum in Hoofstraat, Paarl.

Die spreker is Reon Schutte wat in die Chikurubi-gevangenis buite Harare, Zimbabwe aangehou is van 1989 tot 21 Oktober verlede jaar.

Vir meer inligting, skakel Deon (082-891-4871), Freddy (082-700-0689), Francois (083-309-7627) of Carel (082-375-0517).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za